onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Uncategorised

slide

Is dit ge- of is dit ge- ge-? Die lang pad vir verlede deelwoorde by skakelwerkwoordkonstruksies

Geplaas deur Sophia Kapp op Viva Donderdag 14 Februarie 2019 Ek kry vroegoggend ‘n navraag van ‘n VivA-gebruiker wat in ‘n taalargument met kollegas vasgeval het: Skryf ‘n mens Die ondersteuners het op die spelers geskree en gevloek of is dit Die ondersteuners het op die spelers geskree en vloek? Die rede vir die […]

slide

Die begin of die einde – waarheen met die werkwoord?

Geplaas deur Sophia Kapp op Viva Donderdag 07 Februarie 2019 Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees. Die reël soos […]

slide

‘n Kopkrappery oor koppeltekens

Geplaas deur Sophia Kapp op Viva Donderdag 31 Januarie 2019 Een van die skryftekens in Afrikaans wat puristiese teksredigeerders hoofbrekens kan besorg, is die oorbenutte koppelteken. Dit is, in sekere spellingomgewings, ‘n broodnodige ortografiese hulpmiddel, maar die koppelteken het in die hande van skoolkinders en spellingonkundiges ʼn paar toepassings gekry […]

slide

Is ons aan die ‘digitiseer’ of ‘digitaliseer’?

Geplaas deur Gerhard van Huyssteen op Viva Vrydag 04 Januarie 2019 LEWER EERSTE KOMMENTAAR! Terwyl almal nog ter strande is, skryf ek maar ʼn bietjie vir die bleeksiele wat al hierdie week agter hulle kompers en ander digitale toestelle moes inskuif. Die woord “digitaal” is lank reeds in Afrikaans en […]

slide

Elkeen meet platvloersgeit

Geplaas deur Gerhard van Huyssteen op Viva Vrydag 18 Januarie 2019 Vra Ockie daar uit die Vrystaat uit: “Neem ek ʼn besluit, of maak ek ʼn besluit? Dit wil vir my voorkom dat die volkstong meer en meer daarna neig om ‘besluite te maak’. Vir my is die gebruik van ‘maak […]

slide

Taalgebruiker of speltoetser: dís die groot verskil

Geplaas deur Gerhard van Huyssteen Saterdag 25 Februarie 2017 op VivA: Die voornaam van Bobby van Jaarsveld se sanger-suster is …….. Carline Carlien Karlien Karline Dié vraag verskyn onlangs in een van die daaglikse toetse van Beter Afrikaans, ʼn slimfoontoepassing wat jou help om jou taalgebruik te verbeter, spellingvaardighede op te skerp en kennis […]

slide

Dit hoef nie te alle tye ‘ten alle tye’ te wees nie

Geplaas deur Gerhard van Huyssteen op Viva Saterdag 10 Junie 2017 Taalpuriste is ʼn kwaai-kwaai klomp. Onlangs ontvang ek byvoorbeeld weer ʼn e-pos waarin die skrywer (kom ons noem haar Corrigenda) kla oor die grammatikatoetser in die SkryfGoed 5-programmatuur. Met haar toestemming plak ek hier ʼn ongeredigeerde uittreksel uit haar e-pos: “Die […]

slide

Spelling is soms taf

Geplaas deur Gerhard van Huyssteen op VivA: Afrikaanse spellingkoors het so ongeveer drie, vier jaar gelede landwyd uitgebreek. Die Sanlam WOW Spelfees en die ATKV Spelathon vir skoolkinders, die slimfoontoepassing Beter Afrikaans en kykNET se Op die Spel-program is ʼn paar van die simptome van dié endemie. Een van die mees pertinente vrae van spelkompetisies (en onderwysers, skrywers en […]

slide

Wys my hoe jy spel, dan sê ek vir jou wie jy is

Geplaas deur Sophia Kapp op VivA: ʼn Kollega plaas ʼn rukkie gelede ʼn aanhaling van Bill Bryson op ʼn taalforum. Dit lui: Two days before I left on the trip, I Googled ‘Favo’loso Cafe’ … I was appalled to discover that most people didn’t view it very favourably at all. […]

slide

Wat is ‘n tweedegenerasie-speltoetser?

ʼn Tweedegenerasie-speltoetser kan ingewikkelde prosesse soos morfologiese analise toepas om woorde te evalueer. Ander (eerstegenerasie) speltoetsers, evalueer bloot jou spelling deur die woorde te vergelyk met ʼn woordelys. Afrikaanse SkryfGoed is tans die enigste tweedegenerasie-speltoetser vir Afrikaans. Dit gee goeie voorstelle en alternatiewe vir spelfoute, herken outomaties nuwe samestellings en […]