Vir instruksies oor hoe om die Tesourus te gebruik, kies die weergawe van Microsoft® Office wat jy gebruik:
Indien jy die eerste opsie uitgeoefen het van die instruksies om die Tesourus te aktiveer, sal ’n Research-venster aan die regterkant van die skerm verskyn.
In die heel boonste blokkie sal die woord wat gesoek word verskyn, met resultate in die onderste blok. Indien die woord nie gevind kan word nie, sal die "No results were found"-boodskap in die onderste blok verskyn.
Indien daar wel inskrywings is, sal die betekenisse en sinonieme in die onderste venster vertoon word.
Die woorde in vetdruk is die onderskeie betekenisvlakke met hul woordsoortetikette daarnaas, en die woorde wat nie vetgedruk is nie, is die moontlike sinonieme.
Enige van die woorde wat in die voorstelblok verskyn, kan dan óf in die teks ingevoeg word óf verder opgesoek word.
- Om woorde verder te soek:
- Klik op die woord of klik aan die regterkant van die blokkie en kies die Look Up-opsie.
- Die nuwe woord sal gesoek word, en resultate sal in die voorstelblok verskyn.
- Om woorde in die teks in te voeg:
- Klik aan die regterkant van die blokkie.
- Kies die Insert-opsie.
- Om ’n ander woord te soek:
- Tik die woord in die Search for:-blokkie
- Klik op die groen pyl (wat na regs wys).
- Die nuwe woord word gesoek, en resultate sal in die voorstelblok verskyn.
In sommige gevalle – veral met verkleinings- en meervoudsvorme – sal ’n woord nie in sy oorspronklike vorm gevind kan word nie. In hierdie gevalle sal ’n boodskap verskyn, “Verwante woord". Hierdie woord sal die basisvorm van die woord wees wat opgesoek is. Die verwante woord kan dan as die nuwe soekterm gebruik word deur op die “Look Up”-opsie te klik.

Indien jy die eerste opsie uitgeoefen het van die instruksies om die Tesourus te aktiveer, sal ’n Thesaurus-venster aan die regterkant van die skerm verskyn.
In die heel boonste blokkie sal die woord wat gesoek word verskyn, met resultate in die onderste blok. Indien die woord nie gevind kan word nie, sal die "We couldn't find any similar words."-boodskap in die onderste blok verskyn.

- Klik op die woord.

- Klik vergrootglas.

In sommige gevalle – veral met verkleinings- en meervoudsvorme – sal ’n woord nie in sy oorspronklike vorm gevind kan word nie. In hierdie gevalle sal ’n boodskap verskyn, “Verwante woord". Hierdie woord sal die basisvorm van die woord wees wat opgesoek is. Die verwante woord kan dan as die nuwe soekterm gebruik word deur op dit te klik.