Die Tesourus is ’n hulpmiddel vir ’n taalgebruiker en kan nooit die kreatiwiteit, aanvoeling en kennis van ’n mens vervang nie, veral aangesien daar met betekenis gewerk word. Die werking van die Tesourus is dus ook beperk.
Hierdie Tesourus maak hoofsaaklik voorstelle van sinonimiese woorde gebaseer op verskillende betekenisse van ’n bepaalde woord.