onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Stel Afrikaans as verstektaal in vir woordverwerkingsprogramme

Wanneer CTexT® Afrikaanse SkryfGoed 6 geïnstalleer is, gaan jou woordverwerkingsopsies nie outomaties na Afrikaans verander nie; jy moet dit self verander.

Vir instruksies oor hoe om Afrikaans as die verstektaal (default language) in te stel, kies die weergawe van Microsoft® Office wat jy gebruik:

Microsoft® Office 2007
  • Klik op Review in die nutsbalk en dan op die Set Language-ikon.
  • Kies Afrikaans en klik op Default...
  • Klik op OK.
Microsoft® Office 2010
  • Klik op
    Review → Language in die nutsbalk.
  • Klik op
    Set Proofing Language.
  • Kies
    Afrikaans → Set As Default.
  • Klik op
    OK.
Microsoft® Office 2013
  • Klik op Review → Language in die nutsbalk
  • Klik op Set Proofing Language.
  • Kies Afrikaans → Set As Default.
  • Klik op OK.
Microsoft® Office 2016
  • Klik op Review → Language in die nutsbalk.
  • Klik op Set Proofing Language.
  • Kies Afrikaans → Set As Default.
  • Klik op OK.
Microsoft® Office 2019 / 365
  • Klik op Review → Language in die nutsbalk.
  • Klik op Set Proofing Language.
  • Kies Afrikaans → Set As Default.
  • Klik op OK.