Wanneer jy woorde teëkom wat volgens jou korrek is, maar die Speltoetser herken dit nie, kan jy vir jou ’n woordeboek (custom dictionary) skep waarin jy daardie woorde kan sit, sodat dit wel in die vervolg herken sal word. Vir instruksies oor hoe om so ’n woordeboek te skep, kies die weergawe van Microsoft® Office wat jy gebruik:
- Klik op die Office-knoppie links bo in die hoek → Word Options-knoppie regs onder → Proofing-duimgids.
- Kyk onder When correcting spelling in Microsoft Office programs → klik dan op Custom Dictionaries.
- Onder Custom Dictionaries, klik op New...
- Benoem nou die nuwe woordeboek, bv. Afr.dic en klik op die Save-knoppie.
- Maak seker dat slegs die nuwe woordeboek nou ’n regmerkie langs hom het deur in die blokkie te klik. Klik op Yes as daar ‘n boodskap verskyn.
Die nuwe woordeboek behoort nou gereed te wees om te gebruik. Nou kan jy op enige woord in jou dokumente regsklik en dit na hierdie woordeboek toe kopieer.
- Klik op die File links bo in die hoek → Options links onder → Proofing-duimgids.

- Klik op Ok