onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Hoe wissel ek tussen Afrikaans en Engels in dieselfde dokument?

Microsoft® Office 2007
  • Klik op die Office-knoppie links bo in die hoek.
  • Klik op die Word Options-knoppie regs onder.>
  • Klik op Customize in die linkerkantste boksie.
  • Klik op die pyltjie langs die Choose commands from-kieslys. Kies All Commands.
  • Gaan af met die lys tot by Language en kies dit.
  • Klik op die Add-knoppie.
  • Klik op OK.

In die toekoms hoef jy slegs die gedeelte van die dokument te verlig, te regsklik waar jy die taal wil verander, en dan die taal te kies in die beskikbare lysie.

Microsoft® Office 2010
  • Klik op File links bo in die hoek.
  • Klik op Options links onder.
  • Klik op Quick Access Toolbar in die linkerkantste boksie..
  • Klik op die pyltjie langs die Choose commands from-kieslys. Kies Review Tab.

Microsoft® Office 2013

Microsoft® Office 2016