Wanneer jy krulaanhalingstekens (smart quotes) gebruik, word die lidwoord ’n verkeerdelik vertoon as ‘n.
Vir instruksies oor hoe om dié probleem op te los, kies die weergawe van Microsoft® Office wat jy gebruik:
Daar is twee wyses om die onbepaalde lidwoord korrek te laat vertoon.
- Die eerste opsie verander die verkeerde aanhalingsteken in die korrekte aanhalingsteken.
- Die tweede opsie vervang die verkeerde aanhalingsteken en die letter n met ’n enkele simbool, die sogenaamde Unicode-karakter.
Indien jy dikwels teks kopieer tussen verskillende programme en vind dat die onbepaalde lidwoord in ’n vraagteken verander, beteken dit waarskynlik dat daardie programme nie met die Unicode-karakters versoenbaar is nie. Implementeer dan opsie 1 hieronder om dit te verhoed.
Opsie 1 (verander verkeerde aanhalingsteken):
- Skep ’n nuwe dokument.
- Klik op die Office-knoppie links bo in die hoek → Options-links onder → Proofing-duimgids → AutoCorrect Options-knoppie → AutoCorrect-duimgids.
- Maak seker dat die Replace text as you type gemerk is.
- Klik op die AutoFormat-duimgids en maak seker dat “Straight quotes” with “Smart quotes” gemerk is.
- Klik op OK.
- (6) Tik in ’n dokument ’n enkelaanhalingsteken ('), ’n n, nog ’n enkelaanhalingsteken (') en nog ’n n: ‘n’n.
- (7) Verlig die tweede aanhalingsteken en die tweede n: ’n.
- Druk Ctrl-C.
- Klik op die Office-knoppie links bo in die hoek → klik op Options links onder in die venster wat verskyn het.
- Klik op die Proofing-duimgids in die linkerkantste boksie.
- Klik op die AutoCorrect Options-knoppie bo in die middel en selekteer AutoCorrect-duimgids.
- Tik in die Replace-veld ’n enkelaanhalingsteken en ’n n:‘n.
- Indien die korrekte ’n nie reeds in die With-veld verskyn nie, klik met die muis in die With- veld en druk dan Ctrl-V.
- Klik op Add.
- Klik op OK.
As jy in die vervolg ’n enkelaanhalingsteken, gevolg deur n, gevolg deur ’n spasie intik, sal die aanhalingsteken outomaties in ’n afkappingsteken verander.
Indien jy dit dikwels gebruik, kan dieselfde prosedure ook gevolg word vir ’s, ’t en ’k.
Opsie 2 (Vervang verkeerde ’n met Unicode-karakter):
Vervang stappe (6) en (7) hierbo met die volgende:
- Tik die syfers 0 1 4 9 in, gevolg deur Alt-X. Die Unicode-karakter vir die lidwoord ’n sal verskyn.
- Verlig hierdie karakter.
Daar is twee wyses om die onbepaalde lidwoord korrek te laat vertoon.
- Die eerste opsie verander die verkeerde aanhalingsteken in die korrekte aanhalingsteken.
- Die tweede opsie vervang die verkeerde aanhalingsteken en die letter n met ’n enkele simbool, die sogenaamde Unicode-karakter.
Indien jy dikwels teks kopieer tussen verskillende programme en vind dat die onbepaalde lidwoord in ’n vraagteken verander, beteken dit waarskynlik dat daardie programme nie met die Unicode-karakters versoenbaar is nie. Implementeer dan opsie 1 hieronder om dit te verhoed.
Opsie 1 (verander verkeerde aanhalingsteken):
- Skep ’n nuwe dokument.
- Klik op die File links bo in die hoek → Options-links onder → Proofing-duimgids → AutoCorrect Options-knoppie → AutoCorrect-duimgids.
- Maak seker dat die Replace text as you type gemerk is.
- Klik op die AutoFormat-duimgids en maak seker dat “Straight quotes” with “Smart quotes” gemerk is.
- Klik op OK.
- (6) Tik in ’n dokument ’n enkelaanhalingsteken ('), ’n n, nog ’n enkelaanhalingsteken (') en nog ’n n: ‘n’n.
- (7) Verlig die tweede aanhalingsteken en die tweede n: ’n.
- Druk Ctrl-C.
- Klik op die File links bo in die hoek → klik op Options links onder in die venster wat verskyn het.