onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Bywerking van die leksikon

Ons doen gereeld ’n bywerking (update) van die Speltoetser se leksikon (woordeboek) om byvoorbeeld voorsiening te maak vir nuwe woorde, vakterme en afkortings.

Besoek www.spel.co.za vir meer inligting oor hoe om die nuwe leksikon af te laai en te installeer.

Jy kan ook help om ons leksikon te vergroot. As jy jou pasmaakwoordeboek (jou “custom.dic”-lêer) of ander woordelyste met ons wil deel, stuur dit aan ondersteun@spel.co.za.