Microsoft® Word 2007
- Klik op die vraagtekenknoppie, regs bo in die hoek, net onder die kruisie.
- Tik die woord “Spelling” in die soekblokkie → Search.
- Soek dan onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® Excel se hulplêer → Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling”in die soekvenster van Microsoft® PowerPoint se hulplêer →Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
Microsoft® Word 2010
- Klik op die vraagtekenknoppie, regs bo in die hoek, net onder die kruisie.
- Tik die woord “Spelling” in die soekblokkie → Search.
- Soek dan onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® Excel se hulplêer → Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® PowerPoint se hulplêer →Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
Microsoft® Word 2013
- Klik op die vraagtekenknoppie, regs bo in die hoek.
- Tik die woord “Spelling” in die soekblokkie → klik op die vergrootglas.
- Soek dan onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® Excel se hulplêer → Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® PowerPoint se hulplêer →Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
Microsoft® Word 2016
- In die linker boonste hoek, klik op die kieslys en dan op More Commands...
- Onder die Choose commands from kieslys, klik op All Commands
- Gaan af in die lys tot by Help
- Kies dan Help en klik op Add > > knoppie.
- Klik dan op OK in die regter onderste hoek van die venster.
- Klik op die vraagtekenknoppie, links bo in die hoek.
- Tik die woord “Spelling” in die soekblokkie → klik op die vergrootglas.
- Soek dan onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® Excel se hulplêer → Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
- Tik die woord “Spelling” in die soekvenster van Microsoft® PowerPoint se hulplêer →Search Vervat jou soektog onder Check spelling and grammar.
Microsoft® Word 2019 / 365
- In die linker boonste hoek, klik op die kieslys en dan op "More Commands..."
- Onder die "Choose commands from" kieslys, kies "All Commands"
- Gaan af in die lys tot by "Help"
- Selekteer dan "Help" en klik op "Add > >"
- Klik dan op "OK" in die regter onderste hoek van die venster.
- Klik op die vraagtekenknoppie, links bo in die hoek, net onder die kruisie.