onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za

Aktiveer Afrikaans

Hierdie instelling hoef jy slegs een keer te doen:

Windows® Vista®

Soek jou weergawe van Microsoft® Office hier onder en volg die instruksies vir die opstelling:

Microsoft® Office 2007

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office Microsoft Office Tools Microsoft Office 2007 Language Settings.
  • Kies Afrikaans (South Africa) uit die keuselys onder die opskrif Primary editing language.
  • Klik op OK.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2010

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office Microsoft Office 2010 Tools Microsoft Office 2010 Language Preferences.
  • Klik op Add additional editing languages.
  • Selekteer Afrikaans.
  • Klik op Add.
  • Selekteer weer Afrikaans in die Choose Editing Language-kieslys.
  • Klik op Set as default.
  • Klik op Yes by die boodskap wat vertoon word.
  • Die Choose Editing Languages-kieslys sal as volg vertoon word.
  • Klik op OK regs onder.

Windows® 7

Soek jou weergawe van Microsoft® Office hier onder en volg die instruksies vir die opstelling:

Microsoft® Office 2007

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office Microsoft Office Tools Microsoft Office 2007 Language Settings.
  • Selekteer jou voorkeurtaal op die kieslys onder die opskrif Primary editing language.
  • Klik op OK.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2010

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office Microsoft Office 2010 Tools Microsoft Office 2010 Language Preferences.
  • Klik op Add additional editing languages.
  • Selekteer Afrikaans.
  • Klik op Add.
  • Selekteer weer Afrikaans in die Choose Editing Language-kieslys.
  • Klik op Set as default.
  • Klik op Yes by die boodskap wat vertoon word.
  • Die Choose Editing Languages-kieslys sal as volg vertoon word.
  • Klik op OK regs onder.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2013

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office 2013 Office 2013 Tools Office 2013 Language Preferences.
  • Klik op Add additional editing languages.
  • Selekteer Afrikaans.
  • Klik op Add.
  • Selekteer weer Afrikaans in die Choose Editing Language-kieslys.
  • Klik op Set as default.
  • Klik op Yes by die boodskap wat vertoon word.
  • Die Choose Editing Languages-kieslys sal as volg vertoon word.
  • Klik op OK regs onder.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2016

  • Klik op Start All Programs Microsoft Office 2016 Tools Office 2016 Language Preferences.
  • Klik op Add additional editing languages.
  • Selekteer Afrikaans.
  • Klik op Add.
  • Selekteer weer Afrikaans in die Choose Editing Language-kieslys.
  • Klik op Set as default.
  • Klik op Yes by die boodskap wat vertoon word.
  • Die Choose Editing Languages-kieslys sal as volg vertoon word.
  • Klik op OK regs onder.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).
Windows® 8

Soek jou weergawe van Microsoft® Office hier onder en volg die instruksies vir die opstelling:

Microsoft® Office 2007

  • Klik op Start All apps Microsoft Office Microsoft Office 2007 Language Settings.
  • Selekteer jou voorkeurtaal op die kieslys onder die opskrif Primary editing language.
  • Klik op OK.
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2010

  • Klik op Start All apps Microsoft Office Microsoft Office 2010 Language Preferences.

  • Klik op Start All apps Microsoft Office 2013 Office 2013 Language Preferences.

  • Klik op OK regs onder
  • Vir effektiwiteit moet enige Microsoft® Office-instansies herlaai word (restart).

Microsoft® Office 2016

  • Klik op Start All apps Microsoft Office 2016 Tools Office 2016 Language Preferences.

Windows® 10

Soek jou weergawe van Microsoft® Office hier onder en volg die instruksies vir die opstelling:

Microsoft® Office 2007

  • Klik op Start All apps Microsoft Office Microsoft Office 2007 Language Settings.
  • Selekteer jou voorkeurtaal op die kieslys onder die opskrif Available editing languages.