onderhou deur BlueTek

+27 (18) 297 0164 verkope@spel.co.za
WAT

Elektroniese WAT

R470.00

SKU: SFT1065

Produkbeskrywing

Die Elektroniese WAT kan help, want die WAT wéét wat is wat. Dit bied:

  • die mees omvattende weerspieëling van die Afrikaanse woordeskat
  • nagenoeg 210 000 trefwoorde en uitdrukkings
  • die verskillende variëteite van Afrikaans
  • woordeskat uit geskrewe én gesproke taal
  • inligting wat gebaseer is op werklike taalmateriaal in ‘n databasis van miljoene optekeninge
  • ‘n gebruikersvriendelike en effektiewe soekfasiliteit
  • 14 boekdele van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (A-SKOOI) in digitale formaat
  • die ekwivalent van meer as 9 400 gedrukte bladsye
  • ‘n kerntesourus van Afrikaans (Woordkeusegids)

Die minimum stelselvereistes om die produk te gebruik, is soos volg:

  • Windows XP Home, Windows XP Pro, Windows 2003 Server, Windows Vista, Windows 7, Windows 8/Pro/Enterprise) 32-bis of 64-bis
  • 500 MB spasie op hardeskyf-aandrywer
  • CD-ROM-aandrywer